Page 8
Page 1 ] Page 2 ] Page 3 ] Page 4 ] Page 5 ] Page 6 ] Page 7 ] [ Page 8 ]

8

Helena Smit van Pep Stores, Flip van Niekerk van
Kekkel en Kraai en Marie van Niekerk van
Fine Feathers.

Riaan en Esmé van Zyl van ABSA Bank.

Ilna Grobler (Swartland & Weskus Herald) in ligte luim saam met Pierre Olivier van BoE Bank en sy vrou,
Suzette.

André Kennedy van Midas Motolek en Deon van Dyk van Die Piketberger  gesels kopstukke.

Dr Herold Truter geniet 'n hoenderboudjie  -  blykbaar goed vir die tande.

Ronél McKnight en Gerna Croeser kon hulle 'n bietjie wegskeur van die boeke in die biblioteek.

Gilbert Theron van Andrag en sy vrou, Marnell.


Page 1 ] Page 2 ] Page 3 ] Page 4 ] Page 5 ] Page 6 ] Page 7 ] [ Page 8 ]