Page 5
Page 1 ] Page 2 ] Page 3 ] Page 4 ] [ Page 5 ] Page 6 ] Page 7 ] Page 8 ]

5

L en L Surf Fashions
wens Die Piketberger hartlik
geluk met die 10de verjaarsdag.
Alle voorspoed en
sukses vorentoe!

Ons kan nie wag om ons tande in Die Piketberger te slaan nie. Ons verslind die nuus waar almal se geheime aan die kaak gestel word sonder dat daar enige vals berigte verskyn. Herold en Elsabé Truter

Net soos PeP Stores bied Die Piketberger hoë kwaliteit @ beslis die laagste prys!
Baie geluk.


Page 1 ] Page 2 ] Page 3 ] Page 4 ] [ Page 5 ] Page 6 ] Page 7 ] Page 8 ]