Page 9
Page 1 ] Page 2 ] Page 3 ] Page 4 ] Page 5 ] Page 6 ] Page 7 ] Page 8 ] [ Page 9 ] Page 10 ] Page 11 ] Page 12 ] Page 13 ]

9

Huiswerkers kry opleiding

Top Opel & Isuzu

Top Opel & Isuzu het 'n splinternuwe bestuurder en Piketbergers kan gerus gaan kennis maak.

Hierdie dames het pas die daglange kursus vir
Huiswerkers voltooi.
Agter staan Christina Swart, Vanessa Marcus, Lucy Soga, Ansie Maarman, Lena Swarts, Katriena le Fleur, Maria Adams, Christa Daniels en Sanna Hendriks. In die middel sit Magrieta Markus, Gillian Swartz, Aletta Smit, Aletta De Wee, Lena Smith, Delia Jagers, Hannatjie Swarts en Mariėtte Odendaal. Voor sit Fytjie Maarman, Anna Markus en Jana Carolus

Liewe Jesus
Ek het nie geweet oranje pas by pers totdat ek die sonsondergang gesien het wat u Dinsdag gemaak het nie. Dit was so mooi! - Eugene

Liewe Jesus
Wie het al die strepe rondom die lande getrek-Nan


Page 1 ] Page 2 ] Page 3 ] Page 4 ] Page 5 ] Page 6 ] Page 7 ] Page 8 ] [ Page 9 ] Page 10 ] Page 11 ] Page 12 ] Page 13 ]