Page 7
Page 1 ] Page 2 ] Page 3 ] Page 4 ] Page 5 ] Page 6 ] [ Page 7 ] Page 8 ] Page 9 ] Page 10 ] Page 11 ] Page 12 ] Page 13 ]

7

PHS hou interskole teen Goudini

Piketberg Hoërskool het 'n baie geslaagde Interskole byeenkoms gehad teen Goudini. Die eerste rugbyspan het 'n uitstekende wedstryd gespeel met 'n wentelling van 12-6. Piketberg Hoërskool bedank al sy lojale ondersteuners en borge.

Broers en susters in eerstes

Twee gesinne het vanjaar tydens die Interskole kinders in die eerste Rugby- en Netbalspanne gehad.

Jannie en Marietjie Visser met hulle seun, Kleinjan (Rugby o/19A) en Karlien (Netbal Eerstespan)

Abrie en Ilse Hanekom met hulle kinders, Lean (Rugby o/19A), Braam (Rugby o/13A) en Madri (Netbal Eerstespan)

Goudini  "slagoffers"

Bertus le Roux, rasieleier, Derick Hougaard, gasspreker, Marius Kriel, hoofdirigent en Vicky Aylward,
hoofdirigent.

Liewe Jesus
Stuur asseblief vir my 'n ponie. Ek het nog nooit voorheen vir u iets gevra nie, U kan dit maar naslaan.-Bruce
Liewe Jesus
In plaas van om mense te laat doodgaan en heeltyd
nuwes te maak, hoekom hou U nie maar die wat U nou het nie? - Jane

As deel van die geesvangproses voor die Interskole het PHS se eerstespanspelers hulle as beseerdes van Goudini voorgedoen. Agter staan Michael Whitton, Stefan Ellis, Jean Truter en Ben Olivier. Voor is Erick Gerber.


Page 1 ] Page 2 ] Page 3 ] Page 4 ] Page 5 ] Page 6 ] [ Page 7 ] Page 8 ] Page 9 ] Page 10 ] Page 11 ] Page 12 ] Page 13 ]