Page 8
Page 1 ] Page 2 ] Page 3 ] Page 4 ] Page 5 ] Page 6 ] Page 7 ] [ Page 8 ] Page 9 ] Page 10 ] Page 11 ] Page 12 ] Page 13 ] Page 14 ] Page 15 ] Page 16 ] Page 17 ] Page 18 ] Page 19 ]

8

Dit sneeu op Piketberg

Nadat dit gedurende die nag van 19 Augustus en die volgende oggend op die berg gesneeu het, is die landskap in 'n sprokieswęreld omtower. Al wat leef en beef het die Versveldpas geneem om die verskynsel van nader te beskou.

Lydia Moses wys hoe diep die sneeu lę

Dezehoek se manne in die sneeu:
Heel agter Cobus Eksteen en Abrie Brink.
Middel: Adam Goliath, Klonkies Jantjies, Johnny van der Byl, Gertjie Booys, Kobus Kayster en Manne Brand
Voor: Mannetjie Booys, Pieter Joubert, Johnny Engelbrecht, Melton Boois, Gert van der  Byl, Des Brand en Bakkes van der Byl

Saamstaan staan saam rondom
sneeuman

Agter: David van der Westhuizen, Corneluis Monk, Joey Appel, Rudi Pieters. Voor: Nic Dietrich, Deon Adams, Oompie Phillips en  Albertus Pieters

Page 1 ] Page 2 ] Page 3 ] Page 4 ] Page 5 ] Page 6 ] Page 7 ] [ Page 8 ] Page 9 ] Page 10 ] Page 11 ] Page 12 ] Page 13 ] Page 14 ] Page 15 ] Page 16 ] Page 17 ] Page 18 ] Page 19 ]