Raai wie het groot geword
Boland Spar en die Openbare Biblioteek het onlangs 'n babakompetisie vir volwassenes gehou. Verlede maand het ons oor die wenners rapporteer. Hier is nog 'n paar deelnemers. Kyk op bladsy 9 watter baba pas by watter volwassene.
|