 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
|
|
|
|
|
|
'n Baie besonderse getuienisweek is vroeg in Augustus by die NG Kerk aangebied. Hier staan ds Johan Smit, Hansen Preust, Hanje Bekker, ds Okkie Brits (prediker), ds Martin Goosen en ds Hercules van Huyssteen.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
|
|
|
|
|
|
|
Klein Advertensies
Installering van nuwe vloere. Skuur en behandel van houtvloere Philip È 082 261 0770 Te Huur (VLV): Tafeldoeke, overlays, teekanne, melkbekers, suikerpotte, koppies, pierings, kleinbordjies, vlekvrye staalbakke, glas opdienborde, voorgeregglase/skulpe, sout- en peperpotte. (Nie borde nie). Kontak Hannie Visser by tel ( 913 2353/ ( 913 2398
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Marietha Goosen saam met die Kidz Kingfisher aanbieders: Magriet Lötter, Annabet en ds Neels Els en ds Jan de Bruyn.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Oupas en oumas kuier op Lentedag by PHS
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
PHS se grondslagfase het op 1 September die oupas en oumas genooi om die dag saam met hulle in die skoolsaal te geniet.
Rondom die tafel sit: Gawie en Hepsibah Richter, Christa Burger, Cinette en Julian Ellis en Piet Bruwer
|
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
|