Page 6
Page 1 ] Page 2 ] Page 3 ] Page 4 ] Page 5 ] [ Page 6 ] Page 7 ] Page 8 ] Page 9 ] Page 10 ] Page 11 ] Page 12 ] Page 13 ] Page 14 ] Page 15 ]

6

Valentynsdans

Vir net R45 kan jy jou geliefde uitneem vir 'n heerlike dans en smaaklike ete op Saterdag 15 Februarie in PHS se skoolsaal. Kontak Juanita van der Merwe by ( 913 1134 vir kaartjies en moenie vergeet om vir jouself ook 'n kaartjie teen R45 te kry nie!

Pluimbal
Voel jy dalk onfiks of vet?
Kom deel in lekker pret.
Haal uit jou tekkies, stof af die raket.
Jy sal jou gate uit geniet, die kan ek jou wed!

Indien jy belangstel, skakel
Evert È 082 655 4440 of Bettie È 082 873 9040
 
Page 1 ] Page 2 ] Page 3 ] Page 4 ] Page 5 ] [ Page 6 ] Page 7 ] Page 8 ] Page 9 ] Page 10 ] Page 11 ] Page 12 ] Page 13 ] Page 14 ] Page 15 ]