Spesialisdienste by PHS
PHS se leerders het toegang tot net die beste! Alta Nelson beklee 'n departementele remediërende pos en besoek die skool vir dié spesifieke onderrig. Twee ander spesiale dienste wat aangebied word is arbeidsterapie deur Carin Oosthuizen en spraak en gehoor deur Vanessa Luyt. Laasgenoemde twee dienste word privaat bedryf
|