 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
www.Steynville Primêr.com
|
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
|
|
|
|
|
Khanya is 'n regeringsorganisasie wat ten doel het om alle skole in die Wes-Kaap met rekenaars toe te rus. Sedert 2000 het Steynville Primêr inisiatief geneem en 'n rekenaarlokaal ingerig met 25 rekenaars. Sedertdien het Khanya 15 nuwe rekenaars geskenk en 20 tweedehandse rekenaars vir die klaskamers, wat Steynville Primêr een van die 152 skole maak wat reeds deur Khanya bereik is. Behalwe vir die rekenaars in die rekenaarsentrum, beskik elke gr 7-klas by Steynville Primêr oor 5 rekenaars. Onderwysers het pas begin met 'n kursus om die internet by hul klasaanbieding te integreer. Steynville Primêr mik om teen April 2003 vir elke leerder 'n e-pos adres te hê. Sake-ondernemings wat tut dusver 'n groot bydrae gelewer het t.o.v. rekenaaropleiding by Steynville Primêr, is Boland SPAR, Check In, Kekkel en Kraai, Liebco, OK Foods, PPC De Hoek en Winkelshoek. Indien sake-ondernemings steeds betrokke wil bly by hierdie projek, het hulle die geleentheid om te help met die Internet gelde.
'n Lokaal, leerders en onderwysers om op trots te wees - Red.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Sake-ondernemings in Piketberg is sedert 2000 betrokke by Steynville Primêr se rekenaarsentrum. Vlnr staan Dean Jankielsohn van Boland SPAR, William Samuels van PPC De Hoek, Johan de Villiers van OK Foods en Andries (Wolf) Liebenberg van Liebco
|
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
|
|
 |
|
|
|
|
|
Foto links Rose Petersen is trots op Charnill Kok (voor) en Adelle Gouws (agter) wat vinnig rekenaarvaardig raak
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Johan Joubert, kringbestuurder en Henry Chamberlain, Hoofdirekteur Landelike Gebiede WKOD kyk toe hoe vaardig Cheswill Louw is
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Opvoeders sweet in vakansie
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Foto links onder Brian Schreuder, Adjunk Direkteurgeneraal WKOD en Isabel du Toit van Khanya kyk belangstellend terwyl Joseph Rhodes, Sentrum Bestuurder vir Annastacia Julius iets op die rekenaar wys
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Ongeveer 60 opvoeders van die Swartland en Weskus het van 13 tot 16 Januarie 'n Somerskool wat deur IWWOUS (Instituut vir Wiskunde en Wetenskap Onderwys Universiteit Stellenbosch) aangebied is, bygewoon. Die Somerskool het ten doel om die opvoeders wat Wiskunde en Natuurwetenskap vir grade 7 tot 9 onderrig beter voor te berei op 'n uitkoms gebaseerde benadering. Die opvoeders het onder andere leerprogramme uitgewerk wat hulle in die klas kan toepas.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Foto regs Hierdie opvoeders van Piketberg omgewing het die Natuurwetenskap Somerskool op Stellenbosch bygewoon. Agter staan Lucille Domburgh , André Dietrich, Martin Benjamin en Charlie Mouton. Voor is Fritz Beukes, Dianna Adams en Pierre Steenkamp
|
|
|
|
|
|
|
 |
|
|
|
|
|