Page 15
Page 1 ] Page 2 ] Page 3 ] Page4 ] Page 5 ] Page 6 ] Page 7 ] Page 8 ] Page 9 ] Page 10 ] Page 11 ] Page 12 ] Page 13 ] Page 14 ] [ Page 15 ] Page 16 ] Page 17 ]

15

PHS se sportprysuitdeling

Nelco Coetzee en Marius Kriel het sportpryse vir Gholf verwerf.

Marius Scholtz, skoolhoof, Toks van der Linde, gasspreker, en Jacques Schreuder, organiseerder van die ge-leentheid, vorm 'n vinnige skrum na afloop van die Sport-prysuitdeling. Die fotograaf het nie geweet die haker behoort in die middel te staan nie-Red.

Renier Olivier en Nanette Olivier het met 'n paar sportpryse weggeloop. Renier blink veral uit in tennis  en Nanette in netbal  en tennis.

Spesiale sportpryse vir sport buite skoolverband is toegeken aan Gerdus Botha (stoei), Stefan Ellis (karate) en Lydon Carter (karate).

Page 1 ] Page 2 ] Page 3 ] Page4 ] Page 5 ] Page 6 ] Page 7 ] Page 8 ] Page 9 ] Page 10 ] Page 11 ] Page 12 ] Page 13 ] Page 14 ] [ Page 15 ] Page 16 ] Page 17 ]