Lynn Julius, Johannet Janse van Rensburg, Arren Daniels en Gabriella Lekula het toiletware vir Huis AJ Liebenberg gebring as deel van die Kinderkrans se poging.
Erika Brits
9 Mei 1945--30 September 2004
Ons het met hartseer afskeid geneem van ons dierbare vriendin, iemand uit wie se lewe ons baie geleer het.