Redaksioneel. Briewe van ons lesers. Mooi was nog nooit lelik nie. Bergtuin aftreeoord...p.2 SAP Vroueoggend. Groener Piketberg Aksie...p.3 ACVV is 100; Jannie se pen...p.4 Bruide vertoon rokke; Polisiestasie opgegradeer...p.5 Herstel?; Krummelkiep...p.6 Oupas en oumas drink tee...p.7 Gospelsangers; Brief uit Amerika...p.8 PHS se kulturele uitblinkers; Berg hou fees...p.9 Matriekafskeide...p.10
VLV Eendekuil weer skool toe; PPC atlete presteer...p.11 Toiletware vir Huis AJ Liebenberg; Yolanda kan stoei...p.12 Tuinbouklub; VGK Kinderbond hou bederf middag...p.13 Praktika vir Baanbrekers; Eendekuil NGK is 50; Loslitdag; Nuwe intrekkers...p.14 PHS Sportprysuitdeling...p.15 Ken jou liggaam; Finesse se Eunice, Wes-Boland Tennis...p.16 Olimpiese atlete ontmoet; Jana is 'n wenner; Nat gat dag...p.17
Piketberg se Hoërskole hou matriekafskeid
Michael Whitton, hoofseun van PHS, en sy metgesel Annina Kitshoff by PHS se matriekafskeid.
Die tema van die aand was "Silver Rain Forest". Die opvoeders in beheer was James Roelofse en Nolie Eksteen. Die graad 11-ouers het vir die heerlike kos gesorg
Foto: Anton van Rooyen
Steynville Sekondêr se deftige matriekafskeid met die tema, Glamorous Events, is gehou op 21 September. Op die foto is
Evelicia Engelbrecht van Eendekuil en leerder by Steynville Sekondêr, uitgevat vir die matriekafskeid .