Page 9
Page 1 ] Page 2 ] Page 3 ] Page 4 ] Page 5 ] Page 6 ] Page 7 ] Page 8 ] [ Page 9 ] Page 10 ] Page 11 ] Page 12 ] Page 13 ] Page 14 ] Page 15 ] Page 16 ] Page 17 ] Page 18 ] Page 19 ] Page 20 ]

9

Skitterende Musiekprestasies by PHS

Tanja Olesen, Edo Mostert en Karlita Morrison het 90% behaal in hul Unisa Prakties eksamen en hulle name word op die Unisa ererol geplaas.

Op die foto bo is leerders wat baie goed in hulle Unisa Prakties eksamen gevaar het saam met hulle
musiekonderwyseres. Agter staan Caryn Pieters,
Alison Müller en Johlin Witbooi
In die middel hurk Yolanda Mouton, René Engelbrecht Francolene Myburgh.
Voor sit Merisa Smit   en Christel Smit.

Op die foto regs is Melisse Smith wat in Blokfluit graad I eervolle vermelding verkry het, Komien van der Westhuizen, musiekonderwyseres, en Edo Mostert wat hoogste lof behaal in gr I klavier behaal het.

Louise Olivier (gr IV), Tanja Olesen (gr I),  Leani Cillie (gr IV),  Karlita Morrison (gr I),  Alison Müller, Antoinette le Roux (gr IV),  Mareza Nortje (gr II),  en Ida Marie Steenkamp (gr I),  het almal met lof geslaag in hulle
Unisa Prakties eksamen.
Veels geluk met puik prestasies-Red.


Page 1 ] Page 2 ] Page 3 ] Page 4 ] Page 5 ] Page 6 ] Page 7 ] Page 8 ] [ Page 9 ] Page 10 ] Page 11 ] Page 12 ] Page 13 ] Page 14 ] Page 15 ] Page 16 ] Page 17 ] Page 18 ] Page 19 ] Page 20 ]