Page 3
Page 1 ] Page 2 ] [ Page 3 ] Page 4 ] Page 5 ] Page 6 ] Page 7 ] Page 8 ] Page 9 ] Page 10 ] Page 11 ] Page 12 ] Page 13 ] Page 14 ] Page 15 ] Page 16 ] Page 17 ] Page 18 ] Page 19 ] Page 20 ]

3

Goue status vir De Beers

Na 50 jaar van gelukkige huweliksjare is die De Beers steeds oortuig dat hulle ontmoeting deur hulle Hemelse Vader bewerkstellig is. Vir Gert om van Graafwater in die Noord Kaap Kaapstad toe te kom en Elize van Petrusburg in die Vrystaat ook soontoe is nie noodwendig uitsonderlik nie, MAAR om by dieselfde firma te beland - dis waar die wonderwerk lę. Nadat hulle deur 'n kollega aan mekaar voorgestel is, het die romanse begin en op 5 September 1953 is die twee-tjies getroud.

Baie geluk en mag daar mooi jare voorlę - Red

Elize en Gert de Beer

Page 1 ] Page 2 ] [ Page 3 ] Page 4 ] Page 5 ] Page 6 ] Page 7 ] Page 8 ] Page 9 ] Page 10 ] Page 11 ] Page 12 ] Page 13 ] Page 14 ] Page 15 ] Page 16 ] Page 17 ] Page 18 ] Page 19 ] Page 20 ]