Page 18
Page 1 ] Page 2 ] Page 3 ] Page 4 ] Page 5 ] Page 6 ] Page 7 ] Page 8 ] Page 9 ] Page 10 ] Page 11 ] Page 12 ] Page 13 ] Page 14 ] Page 15 ] Page 16 ] Page 17 ] [ Page 18 ] Page 19 ] Page 20 ]

18

Beste swemmers

Harry Roux  (foto links) spog met 'n sertifikaat vir beste vordering in swem deurdat hy as "Paddavissie" gekwalifiseer het toe hy maar nog net 32 jaar oud was. 'n Trotse Alison Müller van Alison se swemskool is op die foto saam met Harry.

Lisa van der Merwe en Jani Smit, albei leerders by Laerskool Eendekuil, is beloon met 'n sertifikaat vir goeie vordering in swem nadat hulle gekwalifiseer het vir Dolfyn 2.
Inlas: Anja Smit, ook van Eendekuil, spog met dieselfde toekenning. Hierdie drie swemmers neem lesse by Alison se swemskool.

Winkelshoek Gholfdag op Piketberg baan

Winkelshoek het op 6 September 'n geborgde dag by Piketberg baan gehad. Die dag was 'n groot sukses en is deur almal geniet.

J Saunders, Kerry Victor  en JB Adams (derde plek).

R Oosthuizen, Kerry Victor en J Olivier (eerste plek).

CP Smit, Kerry Victor  en H Truter (vierde plek).

T Turner, Kerry Victor en N Nelson (tweede plek).

JP Sass, Kerry Victor  en D Josephs (vyfde plek).


Page 1 ] Page 2 ] Page 3 ] Page 4 ] Page 5 ] Page 6 ] Page 7 ] Page 8 ] Page 9 ] Page 10 ] Page 11 ] Page 12 ] Page 13 ] Page 14 ] Page 15 ] Page 16 ] Page 17 ] [ Page 18 ] Page 19 ] Page 20 ]