By die 40 jaar verjaardagtee van Huis AJ Liebenberg was 'n paar genooide gaste wat 'n sleutelrol oor die afgelope paar jaar gespeel het. Agter staan Esabé Liebenberg (huidige voorsitter van die ACVV en Huis AJ Liebenberg Beheerraad), Ds. Frekie van Niekerk (voormalige leraar op Piketberg) en Lilla Treurnicht (matrone). Voor sit Hans Kretschmer (namens Ria Kretschmer wat voorsitter was 1983-1993), Anna Eksteen (voorsitter 1963-1983) en Margaret Rumboll (voorsitter 1993-1998).
Afwesig: Hepsibah Richter (voorsitter 1998-2003)
Die drie kokke in Huis AJ Liebenberg wat die Lente ook gevier het is Sannie Fortuin, Amelia Dirks en Katy Muller.
Hulle is ook die kokke wat vrywillig die kos vir Badisa voorberei. (Lees op p. 23)
Mita van Zyl, Rina Liebenberg en Sienta Karsten by die Lentetee. Op dieselfde dag het Rina haar verjaarsdag