Page 11
Page 1 ] Page 2 ] Page 3 ] Page 4 ] Page 5 ] Page 6 ] Page 7 ] Page 8 ] Page 9 ] Page 10 ] [ Page 11 ] Page 12 ] Page 13 ] Page 14 ] Page 15 ] Page 16 ] Page 17 ] Page 18 ] Page 19 ] Page 20 ]

11

Annelie Eksteen is die beste Redenaar in die Junior Sekondêre fase.

Marius Scholtz saam met Anneen Groenewald wat die Ambassadeurstoekenning ontvang het.

Sandra Kitshoff het die beste
prestasie in Huishoudkunde Prakties Graad 12 behaal.

Foto regs: James van Rooyen het die toekenning vir die beste
prestasie in Wiskunde en Rekeningkunde in Graad 12 ontvang.

Sunel Nortjé ontvang die Gerry Kuhn Aansporingsbeurs vir Wetenskap asook die trofee vir beste dogter
Tennisspeler.

Hannes van Wyk ontvang die toekenning vir die beste model in Houtwerk vir 2003.

Leliehof se prefekte is Karlien Visser (hoofmeisie), Anje Hugo (onderhoofmeisie) , Victoria Aylward, Anneri Van Zyl en Louise Kröhn.

Die prefekte van Die Kasteel vir 2004 is Erick Gerber (hoofseun), Jean Truter, Bertus le Roux, Heraldine Slingers en Elvis Engelbrecht.

Page 1 ] Page 2 ] Page 3 ] Page 4 ] Page 5 ] Page 6 ] Page 7 ] Page 8 ] Page 9 ] Page 10 ] [ Page 11 ] Page 12 ] Page 13 ] Page 14 ] Page 15 ] Page 16 ] Page 17 ] Page 18 ] Page 19 ] Page 20 ]