Page 1
[ Page 1 ] Page 2 ] Page 3 ] Page 4 ] Page 5 ] Page 6 ] Page 7 ] Page 8 ] Page 9 ] Page 10 ] Page 11 ] Page 12 ] Page 13 ]

Piketberg se koerant vir Piketberg se mense...

November 2003

(022-913 1796

Jaargang 10  Nr. 11

www.piketberg.com

Lees binne

Redaksioneel, Briewe...p.2
Internasionale musikante, Het jy Bergriviermaniere...p.3
Kaokoland...p.4
Dance crew in the Boland, HACCP vir pakstore...p.5
Heimat Kindergarten geopen...p.6
Woord-op-Wiele Fietsprettrap...p.7
Artes toekennings...p.8
Achtervlei se tieners, R7000 vir polis...p.7
Winkelshoek gholfdag...p.10

Entrepreneurs, Uit Jannie se pen, Wenner van wiele...p.11
50c -aand, Komberse vir Vigs pasiënte, Netbalklub, Nuwe intrekker...p.12
ENB steeds aan die brand...p.13

Derick Hougaard vereer
tydens
Artes toe-kennings

Op Vrydag 31 Oktober is 'n aantal Piketbergers met
Artes toekennings vereer.
Die aand wat onder die vaandel van PHS aangebied is, is
gekenmerk deur 'n vrolike atmosfeer.
Die ontvangers van die toekennings het geskitter met hulle spitsvondigheid in hul aanvaardingstoesprake en het die gehoor telkens laat skaterlag.
Die reëlings is getref deur Riana Smit en Heleen de Wet.
'n Spesiale oorkonde is aan
Derick Hougaard toegeken as Nuusmaker van die Jaar en is deur sy trotse ouers, Bontes en Riana in ontvangs geneem.
Nog foto's van die
wenners van Artesse is op bladsy 13

 

Hit Counter


[ Page 1 ] Page 2 ] Page 3 ] Page 4 ] Page 5 ] Page 6 ] Page 7 ] Page 8 ] Page 9 ] Page 10 ] Page 11 ] Page 12 ] Page 13 ]