 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
|
 |
|
|
|
|
|
|
|
|
Piketberg Hoërskool se kaptein van die eerste Tennisspan, Hannes van Wyk, gee vir Susan Brand 'n stewige handdruk. Susan het namens die borg, Winkelshoek, die eerste- en tweede Tennisspanne se hemde oorhandig. 'n Ewe gelukkige kaptein, Anneen Groenewald wys hoe die dogters se hemde lyk. Dis die eerste keer in PHS se geskiedenis dat Tennisklere geborg word. Dié borgskap duur vir twee jaar en daarna kan die betrokke leerders die hemde hou.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Gimme hope, Joanna
Dikwels hoor ons liedjies maar luister nie regtig na die woorde daarvan nie. Die liedjie Gimme hope Joanna is 'n voorbeeld hiervan. Die liedjie is in 1988 deur Eddy Grant in Jamaika geskryf en in Suid-Afrika deur die Rasta Rebels bekend gemaak. Joanna is die afkorting vir Johannesburg en verteenwoordig die vorige regering. Die preacher waarna verwys word is natuurlik biskop Tutu. Ek gee enkele versies. Oordeel self.
Well Jo'anna she runs a country She runs in Durban and the Transvaal She makes a few of her people happy, oh She don't care about the rest at all She's got a system they call apartheid It keeps a brother in a subjection But maybe pressure will make Jo'anna see How everybody could a live as one (Chorus:) Gimme hope, Jo'anna Gimme hope, Jo'anna Gimme hope, Jo'anna 'Fore the morning come Gimme hope, Jo'anna Gimme hope, Jo'anna
Hope before the morning come Even the preacher who works for Jesus The Archbishop who's a peaceful man Together say that the freedom fighters Will overcome the very strong I wanna know if you're blind Jo'anna If you wanna hear the sound of drum Can't you see that the tide is turning Oh don't make me wait till the morning come
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
|
|
|
 |
|
|
|
|
 |
|
 |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|