Page 11
Page 1 ] Page 2 ] Page 3 ] Page 4 ] Page 5 ] Page 6 ] Page 7 ] Page 8 ] Page 9 ] Page 10 ] [ Page 11 ] Page 12 ] Page 13 ] Page 14 ]

10

ACVV Tehuis vir Bejaardes:
Huis AJ Liebenberg

Vakante betrekking: Ingeskrewe Verpleeg Assistent

Aansoeke word ingewag vir bogenoemde betrekking

Vereistes: Registreer by SA Raad op Verpleging; Liefde vir bejaardes; Verpleegondervinding; Leier-eienskappe
Normale byvoordele - salaris volgens ACVV-skaal

Aansoekvorms moet verkry word by:
Die Hoof, Huis AJ Liebenberg, Kloofstraat, Piketberg
Navrae ( 022-913 1228;
Sluitingsdatum: 14 Maart 2003 om 12:00

Page 1 ] Page 2 ] Page 3 ] Page 4 ] Page 5 ] Page 6 ] Page 7 ] Page 8 ] Page 9 ] Page 10 ] [ Page 11 ] Page 12 ] Page 13 ] Page 14 ]