Page 1
[ Page 1 ] Page 2 ] Page 3 ] Page 4 ] Page 5 ] Page 6 ] Page 7 ] Page 8 ] Page 9 ] Page 10 ] Page 11 ] Page 12 ] Page 13 ] Page 14 ]

Piketberg se koerant vir Piketberg se mense...

Jaargang 10  Nr. 2

www.piketberg.com

Maart 2003

(022- 913 1796

Inhoudsopgawe
P.2 Redaksioneel, Ons lesers skryf
P.4. Woord in aksie
5. Uit Jannie se pen
6. Tuinbouprogram, Die Piketberger is op die net. Foto's bring hulde
7. Madri Hanekom is netbalskeidsregter. Kapenaars kry lisensies in Piketberg
8. Christa mag maar verf. Kekkel en Kraai het sap
9. Watter bruid pas by watter bruidegom
10. VLV las lappies
11. Magdel Basson kuier in Duitsland
12. Smul aan skaapkoppe
13. Winkelshoek borg tennis. Gimme hope Joanna
14. 'n Goeie hart by any other name

Valentynsmaand vol liefdesdinge

U donasie hou ons op die rak

In rooi getooi het die meeste Piketbergers mekaar op Valentynsdag vrolik begroet met 'n vonkel in die oog. Rooi harte, bosse blomme en spesiale geskenkpakkies in die winkels het almal herinner aan dié miskien "onnodige geldmaakdag", maar tóg 'n dag wat jou weer opnuut laat dink oor die liefde, die misterie daarvan.
Selfs die wyse Salomo het gesê dat hy nie verstaan hoe die liefde tussen 'n man en 'n meisie werk nie
(Spreuke 30:18).

(Foto regs)
Toffie (Theodore) Turner en Daleen Lordon is op 15 Februarie op Lambertsbaai by die Muisbosskerm getroud.
Kyk op bladsy 10 na paartjies met langer
verbintenisse

Lees binne


Die Piketberger op die net...p.6
Christa mag maar verf...p.8
Watter man het watter vrou...p.10
VLV las lappies...p.11
Magdel kuier in
Duitsland...p.12
Smul aan skaapkop...p.13

Hit Counter


[ Page 1 ] Page 2 ] Page 3 ] Page 4 ] Page 5 ] Page 6 ] Page 7 ] Page 8 ] Page 9 ] Page 10 ] Page 11 ] Page 12 ] Page 13 ] Page 14 ]