|
|
alle kinders moet geïmmuniseer word nie alle immunisasies word deur die staat voorsien nie nuwe moontlikhede sluit in: Pneumokokkus (Breinvliesontsteking, Pneumonie, Middeloorontsteking)Waterpokkies Gastroenteritis Geelsug (Hepatitis A)ons kan ook die staatsprogram van immunisasies doen indien u dit buite die kliniek sisteem sou verkies
vir verdere inligting en afspraak kontak: suzanne burger (praktyknommer: 880013013) 084 5217316 doen gerus ook navraag oor die volgende: voorgeboorteklasse borsvoedingskliniek babakliniek
piketberg mediese sentrum Voortrekkerstraat 73 Piketberg Telefoon: 022 9131146
|
|