|
Hoender Briani met Lensie-Geelrys
Hoender in stukkies gesny. Gekapte uie en knoffel. Kerrie, borrie, braaispeserye, rys en lensies (gekookte eiers)
Braai hoender, uie en knoffel tot bruin. Geur met kerrie en braaispeserye en braai nog. Gooi bietjies water in pan na gaar is, sodat sous vorm. Kook rys en borrie. Kook lensies. Meng alles saam wanneer klaar is. (Kan gekookte eiers in helfte gesny ook in meng.)
|
|