Page 6
Page 1 ] Page 2 ] Page 3 ] Page 4 ] Page 5 ] [ Page 6 ] Page 7 ] Page 8 ] Page 9 ] Page 10 ]

6

Afrika in 3D

Die graad 8- en 9-leerders van PHS het 'n opdrag in Kuns en Kultuur ontvang, waarin hulle Afrika moes uitbeeld deur gebruik te maak van afvalmateriaal en ander media. Die opdrag moes 'n drie-dimensionele kunswerk wees.

Op die foto hierbo bewonder die leerders hulle
pogings: Voor kniel Mareza Nortjé, Anize Truter en Jani Hougaard en agter staan Lizanne Basson,  Leani Cillié en Liezl Joubert.

Sangleerders behaal goud op
Citrusdal Eisteddfod

Nanette Olivier is gekies as lid van die Boland Skolenetbalspan wat gedurende die Julie vakansie aan die Nasionale netbal-toernooi deelneem Hier is sy by haar afrigter,  Coreen van Wyk

Komien van der Westhuizen se sangleerders Lauren
Philander, Edo Mostert, Le-More Müller, Lenandri de Witt en Lilani Dippenaar wat almal Goud op die Citrusdal Eisteddfod behaal het.

Quinta Eigelaar, Antoinette le Roux en Eldon van der Merwe het almal goud behaal in sang by die Citrusdal Eisteddfod. Hier is hulle saam met hul sangopvoeder, Alison Müller.


Page 1 ] Page 2 ] Page 3 ] Page 4 ] Page 5 ] [ Page 6 ] Page 7 ] Page 8 ] Page 9 ] Page 10 ]