Page 1
[ Page 1 ] Page 2 ] Page 3 ] Page 4 ] Page 5 ] Page 6 ] Page 7 ] Page 8 ] Page 9 ] Page 10 ]

Bekendes kuier in Piketberg

Derick 'n groot
inspirasie

Derick Hougaard, Piketberg se eie Springbokrugbyspeler, het die sportdag tussen Piketberg en Porterville bygewoon. Die eerste rugbyspan was bevoorreg om hom in die kleedkamer te hê vir 'n spanpraatjie. Piketberg o/19A het Porterville geklop met 15 -12.Christie van der Merwe het tot laat Saterdagaand vir Derick gesoek om sy handtekening te kry. Wat 'n groot oomblik was dit nie toe hy sy held ontmoet het.

'n Modevertoning met vier- en vyfjarige kinders is gehou op 29 Mei 2004 met Hilda en Oubaas van 7de Laan wat as gaste opgetree het, ten einde fondse in te samel vir die aktiwiteite van Badisa.
Foto: Ilna Grobler met die vriendelike vergunning van die Bergrivier en Weskus Herald

Christie van der Merwe en Derick Hougaard.

Hit Counter


[ Page 1 ] Page 2 ] Page 3 ] Page 4 ] Page 5 ] Page 6 ] Page 7 ] Page 8 ] Page 9 ] Page 10 ]