Page 14
Page 1 ] Page 2 ] Page 3 ] Page 4 ] Page 5 ] Page 6 ] Page 7 ] Page 8 ] Page 9 ] Page 10 ] Page 11 ] Page 12 ] Page 13 ] [ Page 14 ]

14

Ina Visser (middel) was die gelukkige wenner van twee hampers wat uitgeloot is ten bate van die plaaslike polisietak se administratiewe uitgawes. Boland SPAR en Winkelshoek Wynkelder het die twee hampers geskenk.
Op die foto verskyn Dean Jankielsohn (Boland SPAR), inspekteur Driena van der Westhuizen, Ina Visser, Kerry Victor (Winkelshoek Wynkelder) en Kaptein Johan Josephs, bevelvoerder van die plaaslike polisietak.

Op die foto oorhandig Dean Jankielsohn van Boland Spar en Kerry Victor van Winkelshoek die hampers aan Ina Visser, wenner van die kompetisie. Ook op die foto is inspekteur Driena v/d Westhuizen en die bevelvoerder van die plaaslike polisietak, kaptein Johan Josephs.


Page 1 ] Page 2 ] Page 3 ] Page 4 ] Page 5 ] Page 6 ] Page 7 ] Page 8 ] Page 9 ] Page 10 ] Page 11 ] Page 12 ] Page 13 ] [ Page 14 ]