Page 1
[ Page 1 ] Page 2 ] Page 3 ] Page 4 ] Page 5 ] Page 6 ] Page 7 ] Page 8 ] Page 9 ] Page 10 ] Page 11 ] Page 12 ] Page 13 ] Page 14 ]

Piketberg se koerant vir Piketberg se mense...

Julie 2003

(022-913 1796

Jaargang 10  Nr. 6

www.piketberg.com

Lees binne

Redaksioneel, Briewe van ons lesers...p.2
Verkiesingstyd vir skool beheerliggame, Ontvangsdames kry opleiding...p.3
Uit Jannie se pen, Trekkeropleiding, Junior Tennis...p.4
OK Foods ontvang gr.1's, Nuwe predikant verwelkom...p.5
Dr van der Merwe sê totsiens, Beste verkoper...p.6
Nuwe intrekkers ...p.7
Fokus op Laerskool Eendekuil...p.8
Oud-PHSers beoefen beroepe, Eie kunsroete vir Piketberg...p.9
Water en Coke, Dr Nic Nel betree nuwe lewe...p.11
Blommeskou...p.11
Toerismeburo werkwinkel, Munisipaliteit maak skoon, Gholfdag...p.12
Skrywers besoek Piketberg en Eendekuil...p.13
Pryswenner by SPAR, Ondersteuning van polisie...p.14

Comrades

Terwyl die meeste van ons knus in ons sitkamers gesit het, het 'n aantal Piketbergers die Comrades marathon op Maandag 16 Junie aangedurf.
Simon Baumeester wil graag die personeel van Willemsvallei Primêr bedank vir hul finansiële hulp om hom by die Comrades te kry!
Boland Spar het aan elk van die deelnemers 'n "goodie bag" saamgestuur Pietermaritzburg toe vir morele ondersteuning.

Dié ses deelnemers aan die Comrades Marathon het met hulle terugkeer by Boland SPAR aangedoen. Op die foto is agter Simon Baumeester, Riehan Roux, Dean Jankielsohn van Boland SPAR en William Samuels. Voor is Willem
Willemse, Belinda de Kock en Peet Myburgh.

Hit Counter


[ Page 1 ] Page 2 ] Page 3 ] Page 4 ] Page 5 ] Page 6 ] Page 7 ] Page 8 ] Page 9 ] Page 10 ] Page 11 ] Page 12 ] Page 13 ] Page 14 ]