Die vrywilligers by Piketberg Kankervereniging is agter: Emily Julius, Bettie Nyhof, Joey Brits, Ester van Wyk en Rachel van Rooy en voor: Martin Laubscher (sekretaris), Ria van der Westhuizen (koördineerder) en Maggy Jansen (koördineerder Goedverwacht)
Afwesig: Nella Marais, Lizette Claasen, Marina vd Merwe (Gesondheidsprogramkoördineerder Weskusstreek).
Dol Definisies: KREDIETKAART: Iets wat meeste mense gebruik wanneer hulle ontdek geld kan nie alles koop nie. VLEISBRAAI: 'n Partytjie waar die kos so 'n bietjie rou en die gaste so 'n bietjie gaar is. BABA: 'n Soort engel waarvan die vlerke korter word namate die bene langer word. BEGROTING: Iets wat jou laat wakker lê nog voor jy jou geld bestee.