 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Trotse ouers van RSG sangeres
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Hoendervlerkies
Neem soveel vlerkies as wat benodig word en vou hulle in driehoekies. Plaas in pot en bedek met water. Kook effens op, maar nie heeltemal gaar nie. (Naeltjie, Lourierblaar, bietjie Worcestersous en asyn kan in water gegooi word.) Gooi "Spicy Chicken Coating" in 'n sakkie, bv. Jiffybag, soveel as benodig. Haal vlerkies uit water en gooi in sakkie. Skud en bak in vlak olie tot bruin. Haal uit en plaas op dreineringspapier om van oortollige olie ontslae te raak. Kan koud of warm bedien word saam met enigiets.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
|
|
|
|
|
|
Jan en Maria Maarman van Eendekuil is die trotse ouers van Sharifa wat puik in RSG se Voice of Choice sangkompetisie presteer het.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
NG Ring Vrouediensoggend
Die vrouens van die ag gemeentes in die Ring van Piketberg het in Junie 'n heerlike vroueoggend gehad op Piketberg. Vroue van Eendekuil, Redelinghuys, Aurora, Hopefield, Koringberg, Moorreesburg, Porterville en Piketberg het rondom die tema "Fantastiese Families" gesels. Die oggend is begin met 'n heerlike ontbyt by keurig versierde tafels.
Op die foto verskyn 'n paar Piketberg dames by die ringsvroueoggend: Soreen Gouws, Lynette de Witt, Sonia Lambrechts, Sandra Pretorius en Hettie Louw.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Eendekuil se Karate uitblinker
|
|
|
|
|
|
|
 |
|
 |
|
|
|
|
|
|
|
|
Deana Burger, 10-jarige leerder van Laerskool Eendekuil, het vanjaar weer eens puik presteer in die Boland Karate Kampioenskappe. Deana het 'n brons medalje verwerf in Kumuti en 'n silwer medalje vir Kata.
|
|
|
|
|
|
|