Page 11
Page 1 ] Page 2 ] Page 3 ] Page 4 ] Page 5 ] Page 6 ] Page 7 ] Page 8 ] Page 9 ] Page 10 ] [ Page 11 ] Page 12 ]

11

Laerskool Eendekuil
Hou kontreifees op
Saterdag - 14 Augustus

Eendekuil Sportgronde

Toegangsfooi vir terrein: R10-00 per persoon
PROGRAM

OGGEND:
07:00 - 09:00 Pretloop (5km of 10 km) (Maria van Eeden)
09:00 - 10:30 Vroueontbyt met Perskepot Modeparade 09:00 - 10:00 Beesloop op die rugbyveld.
09:00 - 10:00 Kuddeklaskompetisie (Suria Gencede)
09:00 - 12:00
Kommandoritte
09:00 - 12:30 4x4 rit by Kardoesie  (Hanre Theron)
10:00 - 14:00
Golden Oldies rugbvtoernooi
  (Lotta van Zyl)

MIDDAG:
12:00 - 13:30 Middagete te koop (Potjiekos)
14:00 - 15:00 Instelling/kuier vir toets in die Markiestent
15:00 - 17:00 Rugby op skerm (S'bokke en All Blacks)
17:00 - 18:30 Sangers en vermaak/kuier in Markiestent
  (o.a. Rooies van Wyk)
18:30 - 19:30 Braaivleisete te koop in die Markiestent
19:45 - 24:00
Langarmdans in die sportsaal (R30 pp)

HEELDAG:
07:00 - 18:00 Stalletjies (ongeveer 40)
08:00 - 18:30 Kinderkastele en vele aktiwiteite
09:00 - 18:30 Rig-rag van bierbrouery vermaak mense

Program van die Golden Oldies rugby op die feesdag:
10:00 - 11:00 - Durbanville/Bellville span vs Piketberg
11:00 - 12:00 - False Bay Old Crocks vs Moorreesburg
13:00 - 14:00 - Eendekuil Classic vs Villagers

Kontaknommers vir 'n stalletjie of vir meer inligting oor die fees: Lotta van Zyl ( 022-942 1550; Rita Brand ( 022- 942 1844; Debbie Boonzaaier ( 022-942 1853


Page 1 ] Page 2 ] Page 3 ] Page 4 ] Page 5 ] Page 6 ] Page 7 ] Page 8 ] Page 9 ] Page 10 ] [ Page 11 ] Page 12 ]