Page 3
Page 1 ] Page 2 ] [ Page 3 ] Page 4 ] Page 5 ] Page 6 ] Page 7 ] Page 8 ] Page 9 ] Page 10 ] Page 11 ] Page 12 ]

3

Leeskring
Die volgende boeke word gedurende die jaar bespreek:
18 Februarie: Toorbos : D. Matthee
17 Maart: Daar's 'n vis in die punch : J. Nagtegaal
21 April: Anderkant die stilte : A.P. Brink
19 Mei: Algemene spreker
21 Julie: I heard the owl call my name : M. Craven
18 Augustus: Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom : M. van der Vyver
15 September: Granate bloei in Jerusalem : M. Leroux:van der Boom
20 Oktober: Tula Tula : A. Botes
17 November: Afsluiting
Almal is welkom om bogenoemde besprekings by te woon om 09:30 in die biblioteeksaal

Rugby Voetbal Klub
Algemene Jaarvergadering


Datum: 12 Februarie 2004
Tyd: 19:30
Plek: Rugby Klubhuis

Ons nooi elke rugby geesdriftige uit om RVK een van die top klubs te maak.
Kontak mnr A. Marcus,
Voorsitter
È 082 710 6866 of ( 913 2333 (W)

VLV Piketberg
Datum: 19 Februarie Tyd: 3 nm Plek: Biblioteeksaal
Leefstyl vergadering
Sameroeper: Susan de Vries ( 022-942 1548

E.H. Rame Hoopstraat 37 Citrusdal
( 022-921 3288 of È 083 257 6556 Maandag tot
Saterdag 3 nm tot laat … * Foto's *Skilderye * Spieëls
* Medaljes * Sertifikate * Aandenkings * Enigiets raambaar

Nuwe gesigte by PHS

'n Hele paar sprankelende onderwysers het aan die begin van die jaar hulle loopbane by PHS begin of voortgesit.

Mannekampe

20-22 Februarie
07-09 Mei
11-13 Junie
17-19 September
29-31 Oktober
26-28 November

Vrouekampe

05-07 Maart
28-30 Mei
20-22 Augustus
08-10 Oktober
05-07 November

Die nuwe onderwysers by PHS is: Ilse van Schoor (Biologie), Marichen Koch (Gr 6), Marietjie Conradie (Huishoudkunde), Margaret Weideman (Remediërende Onderrig), Louisa van der Merwe (Hulp Graad 1), Driaan Pretorius (Jeugwerker/Lewensoriëntering en Kuns en Kultuur) en Ryno Potgieter (Rekenaarstudie).

Die Piketberger heet die onderwysers welkom en wil hulle aanmoedig om 'n goeie gewoonte te begin en Die Piketberger te lees-Red.

KGL-Opleiding
7 Augustus

Opvolgkamp
02-04 April


Page 1 ] Page 2 ] [ Page 3 ] Page 4 ] Page 5 ] Page 6 ] Page 7 ] Page 8 ] Page 9 ] Page 10 ] Page 11 ] Page 12 ]