Page 1
[ Page 1 ] Page 2 ] Page 3 ] Page 4 ] Page 5 ] Page 6 ] Page 7 ] Page 8 ] Page 9 ] Page 10 ] Page 11 ] Page 12 ]

Piketberg se koerant vir Piketberg se mense...

Jaargang 11  Nr. 1

www.piketberg.com

Februarie 2004

(022-913 1796

Lees binne

Redaksioneel, Briewe van ons lesers...p.2
Piketberger wys Elsenburgers hoe; Nuwe gesigte by PHS...p.3
Kaokoland...p.4
Uit Jannie se pen...p.5
PHS-nuus...p.6
Huiswerkers met VIGS, Elbeth vat voor; Nie enige Jan "Raap" se maat...p.7
Tuinbounuus, Steynville se matrieks presteer...p.8
Die wonder van tegnologie; From the Lion's Den...p.9
Bruide van toeka en nou, Film skoonveld...pp.10-11
Seldsame huweliksgaste...p.11
Elize Julius word deur Stellenbosch vereer; Rekord skrik vir niks...p.12

U donasie hou ons op die rak

Matrieksterre skitter

Die matrieks van 2003 het weer uitstekend presteer. Almal het geslaag en 10 van die 45 kandidate het 'n A-gemiddeld behaal. Tussen die 45 leerders het hulle 61 vak A-simbole behaal.
Vyf-en-twintig het matrikulasievrystelling be

haal en agtien leerders het met meriete geslaag.
Die skoolhoof van PHS, Marius Scholtz, het gesê dat hy baie trots op die leerders is en dit toegeskryf aan die harde werk van die leerders en personeel en die volgehoue ondersteuning van hul ouers.


[ Page 1 ] Page 2 ] Page 3 ] Page 4 ] Page 5 ] Page 6 ] Page 7 ] Page 8 ] Page 9 ] Page 10 ] Page 11 ] Page 12 ]