Page 1
[ Page 1 ] Page 2 ] Page 3 ] Page 4 ] Page 5 ] Page 6 ] Page 7 ] Page 8 ]

Piketberg se koerant vir Piketberg se mense...

Desember 2003

(022-913 1796

Jaargang 10  Nr. 12

www.piketberg.com

Lees binne
Redaksioneel en briewe van ons lesers...p.2
Skoolgaan nie net swaar nie, Uit Jannie se pen...p.3
John in dieselfde manel, Carma se doopdag, heerlike hoendergereg...p.4
Eurepgap in aksie, Huis AJL gee erkenning en sę dankie aan personeel...p.5
Eendekuil se prysuitdeling...p.6
Kreatiewe herbesinning oor jou toekoms, Oudstes beloof ewige trou, Bome vir Jode, Graad R klasuitstappie...p.7
Kakoveld...p.8

Daar verskyn geen uitgawe van Die Piketberger in Januarie 2004 nie. Die volgende uitgawe verskyn in Februarie 2004

..en die engele sing ook saam..

Op Sondag 16 November het die lede van die AME kerk, die VGK en NGK na 'n skeiding van 100 jaar weer 'n gesamentlike nagmaalsviering gehou in die NG kerk gehou. Die gedagte van 'n gesamentlike nagmaalsviering is deur Eerwaarde Booyse aan die begin van die jaar voorgestel en na 'n aantal vergaderings deur verteenwoordigers van die drie gemeentes het die simbool van eenheid sy beslag gekry met die gesamentlike nagmaalsviering. Die erediens is deur Ds Walter Philander gehou.
Die tema van die erediens was versoening. 
By die geskiedkundige nagmaalstafel sit Eerwaarde Adonis en Elsabé Booyse van die AME kerk, Ds Walter Philander van die VGK, Ds Johan Smit (staande) van die NGK, Maureen Hendriks van die VGK, Paul Burger en Ds Martin Goosen van die NGK.

Foto deur Ilna Grobler met vergunning van
Die Swartland & Weskus Herald

 

Hit Counter


[ Page 1 ] Page 2 ] Page 3 ] Page 4 ] Page 5 ] Page 6 ] Page 7 ] Page 8 ]