Page 4
Page 1 ] Page 2 ] Page 3 ] [ Page 4 ] Page 5 ] Page 6 ] Page 7 ] Page 8 ] Page 9 ] Page 10 ] Page 11 ] Page 12 ] Page 13 ]

4

Driekie van As van Nedbank "ondersteun" die plaaslike stasiebevelvoerder, kaptein le Roux, terwyl lede van die polisiemag bloed skenk.

Nedbank se personeel het ook hulle deel bygedra met die bloedskenkpromosie. Marianne Smit (regs) het vir die eerste keer in baie jare weer bloed geskenk. Sy word hier ondersteun deur Monica Fivaz, ook werksaam by die bank.

Page 1 ] Page 2 ] Page 3 ] [ Page 4 ] Page 5 ] Page 6 ] Page 7 ] Page 8 ] Page 9 ] Page 10 ] Page 11 ] Page 12 ] Page 13 ]