Page 6
Page 1 ] Page 2 ] Page 3 ] Page 4 ] Page 5 ] [ Page 6 ] Page 7 ] Page 8 ] Page 9 ] Page 10 ] Page 11 ] Page 12 ] Page 13 ]

6

Piketberger se kunswerk
gebottel

Piketberg kunstenaar Susan Kemp was die wenner van die Riebeekvallei Olyffees Kunskompetisie. Haar skildery, Olivia, Moeder van Bacchus, (foto regs) word gebruik vir die etiket van Riebeek Kelders se Olyffees 2003 Gedenkwyn.
By haar is Chris Murphy, van die Art Orchard kunsgalery op Riebeek Kasteel

Page 1 ] Page 2 ] Page 3 ] Page 4 ] Page 5 ] [ Page 6 ] Page 7 ] Page 8 ] Page 9 ] Page 10 ] Page 11 ] Page 12 ] Page 13 ]