 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
BABAKOMPETISIE VIR DIE BO 18-JARIGES
So baie inskrywings het ons beslis nie verwag nie! Die 117 baba-foto's van Piketberg se pragtige volwassenes het vir hope pret en baie raaiwerk gesorg. Dié gesamentlike projek van Boland Spar en die Munisipale Biblioteek was 'n wenner, en ons sê baie dankie vir almal wat ingeskryf het. Baie geluk aan die wenners, Wikus Visser, Grace Dippenaar en Juanita van der Merwe. Op die foto links is Berenice Roux (Boland Spar), Juanita van der Merwe, Grace Dippenaar en Gerna Kroeser (Biblioteek).Die inskrywingsgeld wat ontvang is, gaan vir een van die Biblioteek se baie projekte aangewend word.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
|
|
|
 |
|
|
|
|
|
|
PHS se rugbyklere word geborg
|
|
|
|
|
|
|
 |
|
 |
|
|
|
|
|
|
|
PHS se o.19-rugbyspan se rugbyklere is deur ver-skillende instansies geborg Agter saam met skoolhoof Marius Scholtz (vierde van links) is: Truie: Dean Jankielsohn (Boland SPAR), T-hemp: Jaco Barnard (Sentrasure), Broekies: Hugo Lambrechts, Baadjies: Maans en Frikkie Engelbrecht van Klipfontein Boerdery en Koelkamer. Voor is Gerrit Steenkamp, Hannes van Wyk (kaptein), Carlo Grebe en Chris van der Merwe.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Die o.13-rugbyspan se truie is geborg deur Philip Botha links (Steeltech en Motorwap -agter Top delta). Saam met hom is Cecil van Wyk (afrigter), Ivan Cornelius (kaptein) en Hanno Burger (onder-kaptein)
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|