Page 1
[ Page 1 ] Page 2 ] Page 3 ] Page 4 ] Page 5 ] Page 6 ] Page 7 ] Page 8 ] Page 9 ] Page 10 ] Page 11 ] Page 12 ] Page 13 ]

Piketberg se koerant vir Piketberg se mense...

Aug 2003

(022-913 1796

Jaargang 10  Nr. 7

www.piketberg.com

Lees binne

Redaksioneel en Briewe van ons lesers, Jong fotograaf presteer..p.2
PHS se graad 3's presteer, Met motorfiets van Kaap na Kunene…, Alma is skaakkampioen...p.3
Uit Jannie se pen...p.4
VOC uitstalling, Tuinbouwenke, Duitse uitruilstudent...p.5
Opvoeder presteer in Amerika, Kunswerk gebottel, "Local is lekker"...p.6
Kinderkuns gesoek, Perdry uithourit, Natuurpaaie geopen...p.7
Base vir wiele, Wyn in Brasilië bemark...p.8
Kaokoland toer...p.9
Skouprogram...p.10
Bome vir versoening, Kidz Kingfisher...p.11
Grase...p.12
Babakompetisie se wenners, Rugbyklere geborg...p.13

Wenners van
Babakompetisie
met 'n verskil

Die Biblioteek en Boland Spar het onlangs 'n babakompetisie met 'n verskil gehou. Hierdie kompetisie was vir babas bo 18 jaar.
Enige Piketberger bo 18 jaar kon 'n babafoto van hom/haar inskryf in die kategorieë 0-1 jaar: 1-2 jaar en 2-3 jaar.
Die wenner in die verskillende kategorieë is 0-1 jaar (foto A)  ; 1-2 jaar (foto B) en 2-3 jaar (foto C).
Om te sien hoe hulle nou lyk kyk op p.15.


Hit Counter


[ Page 1 ] Page 2 ] Page 3 ] Page 4 ] Page 5 ] Page 6 ] Page 7 ] Page 8 ] Page 9 ] Page 10 ] Page 11 ] Page 12 ] Page 13 ]