Page 8
Page 1 ] Page 2 ] Page 3 ] Page 4 ] Page 5 ] Page 6 ] Page 7 ] [ Page 8 ] Page 9 ] Page 10 ] Page 11 ]

8

Piketbergers by beroemdes

Jean-Pierre Vermeulen, wat tydens die Bulls vs Stormers wedstryd aan Die Burger se skopkompetisie deelgeneem het, staan hier by De Wet Barry.

Christa Smith, Melisse Smith en Lora-Marie Vermeulen lag saam met
Ferdinand Rabe.

Lora-Marie Vermeulen by Kurt Darren

Kinders kweek reuse waatlemoen

District Trainer, Lion Liz Wilkie of De Grendel Lions club, Frank Scholtz, President of the new Porterville Lions club, District Governor Jeannie van Wulven of Tygerberg Hills Lions club, Vice District Governor Rashmi
Kooverjee of Kirstenbosch Lions club.

District Governor Jeannie van Wulven and President of Piketberg Lions club Pat Kuhn.

Anja Smit (inlas links) en Peet Smit (inlas regs), kinders van Helgard en Riana Smit  van die plaas Kruisrivier, Eendekuil is deur hulle ouma, Rina Smit, aangesê om waatlemoene te plant. Dié twee het toe 'n paar waatlemoenpitte in die lemoenboord in die grond gesteek en byna van hul boerdery vergeet. Op 25 Maart is die waatlemoen wat 25,6 kg geweeg het, gepluk. By die reuse waatlemoen sit Hannatjie Steen-kamp.


Page 1 ] Page 2 ] Page 3 ] Page 4 ] Page 5 ] Page 6 ] Page 7 ] [ Page 8 ] Page 9 ] Page 10 ] Page 11 ]