 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
 |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Landelike leiers leer oor leierskap
'n Leierskapsontwikkelingskursus vir Landelike Skole is onlangs deur Matie Gemeenskapsdiens aangebied. Vyf skole van Kring 6 het die kursus meegemaak. Dié kursus vir jeugontwikkeling is geborg deur Namakwa Sands in Saldanha en die verversings en middagete vir die dag is deur Boland Spar geborg.
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
|
|
 |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
By Sorika Smith, skakelonderwyser van Groenvlei Primêr, staan Adam Pistoor, Sharon Engelbrecht, Lovell Boois, Nadia Ockhuis, Bianca Julisen en Anthony Fernold.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
|
|
|
|
|
Op die foto staan die opvoeders Ria Coetzee, Sanet van Niekerk, Attie van Breda, Sorika Smith en Bryan Pieterse. Voor sit Berenice Roux van Boland Spar, Yolandi Valentyn (aanbieder) en Tanya Jankielsohn van Boland Spar.
|
|
|
|
|
|
|
 |
|
|
|
|
|
|
|
By Sanet van Niekerk, skoolhoof van Middeldeurvlei Primêr, staan Angeline Baardman, Patrick Davids (Hoofseun), Chantell Davids, André Fransman, Lorraine Frans (Hoofmeisie) en Petrus Esterhuys.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
By Ria Coetzee, skoolhoof van Kliphoek Primêr, staan Peter van Rooy (Hoofseun), Johan Swarts, Vanessa van Wyk en Nadia van Wyk (Hoofdogter).
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
By Attie Van Breda, skoolhoof van Op-die-Kuile Primêr, staan Angeline Abrahams, Gerswin Dirks, Anneline Serjon, Winston Cloete, Johain Conradie en Gereldo George.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
|
|
|
|
|
|
|
|
Motor uitstalling in Biblioteek
'n Uitstalling van skaalmodelmotors is tans by die Biblioteek te sien. Die vyftien klein motortjies is deur Dries Rossouw van Kleine Vogelvallei versamel.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
By Bryan Pieterse, skakelonderwyser van Stawelklip Primêr, staan Gertrude Ruiters, Kevin Erasmus, Gerswin Markus, Glenwill Adams, Ashwill Lewis en Lydia van Wyk.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Enkele van die skaalmodelmotortjies wat by die dorpsbiblioteek uitgestal word.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|